Module code | JGL 213 |
Qualification | Undergraduate |
Faculty | Faculty of Education |
Module content | Hierdie module bied 'n inleiding tot taal en geletterdhede en beklemtoon die belangrikheid hiervan vir die leerproses in Afrikaans as huistaal. Daar is 'n verskeidenheid van temas wat fokus op die onderrrig en aanleer van basiese kommunikatiewe vaardighede, met klem op skryfvaardigheid en kinderliteratuur. Die module inhoud rus voornemende onderwysers toe in Afrikaans as huistaal, as ‘n opvolg module vir JGL 113. Die doel van die module is om jong leerders se taalontwikkeling te stimuleer sodat hulle met selfvertroue in Afrikaans kan kommunikeer. |
Module credits | 12.00 |
NQF Level | 06 |
Programmes | |
Prerequisites | JGL 113 |
Contact time | 3 lectures per week |
Language of tuition | Module is presented in Afrikaans |
Department | Early Childhood Education |
Period of presentation | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App